Mobi Groups
Download Free Apps & Games @ PHONEKY.com

WWJC - Topics
Create Your Own App Store

* WWJC > Topics


Subject: Die bloed van Jesus.
Replies: 1 Views: 1015

dewald23 12.05.08 - 09:27pm
Reinig my van sonde(1JOH 1:7) Bring my tot by God(EFES 2:13) Bring versoening(ROM 3:25) Bring gehoorsaamheid aan God(1 Pet 1:2)BRING VERGIFNIS(HEB 9:22.) Maak my God se kind (Op 1:5,6) *

oubaas 13.05.08 - 09:01am
Johannes 3:3 Jesus antwoord en s vir hom: Voorwaar, voorwaar Ek s vir jou, as iemand nie weer gebore word nie, kan hy die koninkryk van God nie sien nie. 4 Nikodemus s vir Hom: Hoe kan 'n mens as hy oud is, gebore word? Hy kan tog nie 'n tweede keer in die skoot van sy moeder ingaan en gebore word nie? 5 Jesus antwoord: Voorwaar, voorwaar Ek s vir jou, as iemand nie gebore word uit water en Gees nie, kan hy in die koninkryk van God nie ingaan nie. *


* Reply
* WWJC Forum


Search:
topics replies


* WWJC

Create Your Own App Store

topTop
groupsGroups
mainProdigits

Create Your Own App Store